DIE RADIO RAPS SHOW

 

BOYS stuur julle shit vir ons as jy op die tv wil wees! ’n foto, ’n video van jou laaitie, ’n liedjie - enige iets!
Stuur dit… As jy dit gestuur het, weet dat ons dit kan/mag gebruik in die show. Moenie later met kak kom en sê jou vrou is kwaad dat jy foto’s van jou meisie gestuur het nie!…

Stuur dit na: tvshow@radioraps.com